Conference

 

Râdâh Beradingskool – Mini-Konferensie 2015 

Datum: 19 September 2015

Tyd: 8:30 - 16:00

Plek: Râdâh Akademie, Rigellaan 74, Waterkloofrif 

Kostes: R350 per persoon (ligte ete ingesluit) 

Tema: Ons is nie van hierdie wêreld nie, ons is kinders van die ewige Koningkryk 
• Manipulasie, dominasie en beheer van die liggaam van Christus deur Heksery (Witchcraft**); insluitend tema gerigte bevryding: Dr Ria Fouché

Vooraf registrasie is noodsaaklik, slegs beperkte sitplekke beskikbaar.
Rekeningnaam: Prof Dr Connie MJ Brand
Bank: FNB
Rekeningnommer: 6210 533 8786
Verwysing:Gebruik jou Naam en Konferensie 3 as verwysing.
E-pos bewys van betaling na susan@slstudios.co.za

VIR MEER INLIGTING: SL STUDIOS, Tel: 012 460 5110 E-pos: profconnie@radah.co.za / susan@slstudios.co.za

www.radah.co.za

 

 

**Tema sal in Afrikaans en/of Engels aangebied word afhangende van die gehoor se voorkeur op die dag